Baardman

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Baardman
'n Baardman.
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Suborde: Percoidei
Familie: Sciaenidae
Genus: Umbrina
Spesie: U. canariensis
Binomiale naam
Umbrina canariensis
Valenciennes, 1843

Die Baardman (Umbrina canariensis) is 'n vis wat aan die suidkus van Suid-Afrika voorkom; van Kaap Agulhas tot by Oos-Londen. Die vis word 42 cm lank en is silwerkleurig met 7 - 8 golwende lyne van die kop tot by die dorsale vin. Die baardman verkies die diepwater en word min van die stand af gevang. Die naam 'baardman' word ook losweg gebruik vir die Slankbaardman, wat 'n ander spesie is. Die word in Engels ook Baardman genoem.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]