Gaan na inhoud

Baderukwerivier

Koördinate: 23°42′11″S 31°10′34″O / 23.70306°S 31.17611°O / -23.70306; 31.17611
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Baderukwerivier
Stroomgebied Limpopo, Suid-Afrika
Monding Letabarivier
Monding-hoogte 299 m
Ligging van Baderukwerivier op 'n kaart (Limpopo)
Baderukwerivier
Baderukwerivier
Koördinate: 23°42′11″S 31°10′34″O / 23.70306°S 31.17611°O / -23.70306; 31.17611

Die Baderukwerivier is 'n kort takrivier van die Letabarivier in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Dit ontspring in die Letaba Ranch Wildreservaat en sluit uit die suide aan by die Letaba naby die wesgrens van die Krugerwildtuin.

Die rivier se topografie en vloeirigting is byna 'n spieëlbeeld van die Nhlarhwenirivier.

Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.