Bagheera (genus)
Voorkoms
- Vir die denkbeeldige swartluiperd, sien Bagheera.
Bagheera | |
---|---|
Bagheera prosper | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | Salticidae
|
Subfamilie: | Dendryphantinae
|
Genus: | Bagheera George en Elizabeth Peckham, 1896
|
Tipespesie | |
Bagheera kiplingi Peckham & Peckham, 1896
|
Bagheera is 'n genus waaronder twee springspinnekopspesies ingedeel word.
Naam
[wysig | wysig bron]Die naam van die genus is vernoem na Bagheera, die swartluiperd in Rudyard Kipling se The Jungle Book. Ander Salticidae-genusse met Kipling se karaktername is Akela, Messua en Nagaina.
- Bagheera kiplingi Peckham & Peckham, 1896 — Meksiko, Guatemala
- Bagheera prosper (Peckham & Peckham, 1901) — VSA, Meksiko
Verwysings
[wysig | wysig bron]- (en) Platnick, Norman I. (2009): The world spider catalog, weergawe 10.0. American Museum of Natural History.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Kleursketse van B. kiplingi Geargiveer 11 Januarie 2010 op Wayback Machine