Bandiet-blennie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Bandiet-blennie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infraphylum:
Superclass:
Klas:
Subklas:
Infraclass:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
O. banditus
Binomiale naam
Omobranchus banditus

Die bandiet-blennie (Omobranchus banditus) is 'n vis wat in die westelike Indiese Oseaan voorkom vanaf sentrale-Mosambiek tot by die Oos-Kaap. In Engels staan die vis bekend as die Bandit blenny.

Identifikasie[wysig | wysig bron]

Die vissie word tot 6 cm lank. Die blennie het kenmerkende donker bruin en ligte bruin breë vertikale strepe oor die lyf en sy kop. Daar is 'n donker kol bo die kieu-opening. Die hele lyf is bedek met klein wit kolletjies.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

  • Reef fishes & corals – East coast of Southern Africa. Dennis King. Struik Nature. 1996 ISBN 978-1-86825-981-6
  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]