Barbertonse broodboom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Barbertonse broodboom
Nasionale nommer: 11 [1]
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
Divisie: Cycadophyta
Klas: Cycadopsida
Orde: Cycadales
Familie: Zamiaceae
Genus: Encephalartos
Spesie: E. paucidentatus
Binomiale naam
Encephalartos paucidentatus
Stapf & Burtt Davy

Die Barbertonse broodboom (Encephalartos paucidentatus) is 'n spesie van die genus Encephalartos. Dit kom in die omgewing van Barberton voor, asook die Piggs Peak-gebied in Eswatini. Die plant is gewild onder tuiniers en word onwettig verwyder uit sy natuurlike omgewing. Die boom is eenslagtig: manlike en vroulike plante is afsonderlike eksemplare.

Die plant se nasionale nommer is 11.[2] In Engels staan die broodboom as die Barberton cycad bekend.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]