Barbertonse veldsuikerbos

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Barbertonse veldsuikerbos
Protea curvata00.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. curvata
Binomiale naam
Protea curvata
N.E.Br.

Die Barbertonse veldsuikerbos (Protea curvata) is 'n blomdraende boom wat aan die bekende Protea genus behoort. Dit staan ook as die Serpentyn-suikerbos bekend. Die plant is inheems aan Suid-Afrika en kom in Barberton voor. Die boom groei regop en word tot 8 m hoog en blom van Junie tot Oktober met die hoogtepunt Junie tot Julie. Die plnat is raar, daar is net een popoulasie.

Die boom spruit weer uit na 'n brand. Die saad word geberg in 'n doppie, word na 'n lang tydperk vrygelaat en deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van voëls. Die plant groei op hoogtes van 850 m.

Die boom se nasionale nommer is 88.1[1].In Engels staan dit as die Barberton Sugarbush bekend.

Protea curvata (8373026233).jpg

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]