Barbro Kollberg
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Barbro Kollberg | |
Geboortenaam | Barbro Anna Elisabet Kollberg |
---|---|
Geboorte | 27 Desember 1917 |
Sterfte | 6 Maart 2014 (op 96) |
Nasionaliteit | Sweeds |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1939–2006 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Barbro Kollberg (27 Desember 1917 – 6 Maart 2014) was 'n Sweedse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Kungsgatan (1943), It Rains on Our Love (1946), Herzen im Sturm (1951), en As It Is in Heaven (2004).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1940: Hans nåds testamente
- 1940: Hjältar i gult och blått
- 1941: Tonight or Never
- 1942: Gula kliniken
- 1942: Tre skojiga skojare
- 1942: Stinsen på Lyckås
- 1943: Kungsgatan
- 1944: En dotter född
- 1945: Flickor i hamn
- 1945: Jagad
- 1945: Lidelse
- 1946: It Rains on Our Love
- 1951: Herzen im Sturm
- 1963: The Yellow Car
- 2004: As It Is in Heaven
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1976: Har du inga moderskänslor?