Barsarietsanger

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Barsarietsanger
Bewaringstatus

Status iucn3.1 EN af.svg
Bedreig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Acrocephalidae
Genus: Acrocephalus
Spesie: A. griseldis
Binomiale naam
Acrocephalus griseldis
(Hartlaub, 1891)

Die Barsarietsanger (Acrocephalus griseldis) is voël wat minder as tien keer in Suid-Afrika opgeteken is en status in die streek is onseker. Hulle kom in rietplate, ruigtes en welige plantegroei naby water voor. Die voël is 15 – 17 cm groot en weeg 16 - 20 gram. In Engels staan die voël bekend as die Basra Reed Warbler.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). “Acrocephalus griseldis”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.