Basotho-huis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Basotho-huise word gemaak van beesmis en modder en die dak word gemaak van sterk gras.[verwysing benodig] Die huise is warm in die winter, maar koel in die somer. Dit is ook waterdig. Die huise kom van so vroeg as die 15de eeu die Vrystaat voor.[verwysing benodig]