Soutbossie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Bassia diffusa)
Jump to navigation Jump to search

Soutbossie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Camphorosmoideae
Genus:
Spesie:
B. diffusa
Binomiale naam
Bassia diffusa
(Thunb.) Kuntze

Die Soutbossie (Bassia diffusa) is 'n laaggroeiende plant wat voorkom aan die hele kuslyn van Suid-Afrika wat tot 10 cm hoog word. Die struik het 'n rooi stam met lang uitlopers. Die blare is silwergrys wat oranje of rooi word. Die stuik dra klein, geel blommetjies vanaf Januarie tot Februarie. Dit groei in riviermond strande en soutmoerasse.

Bron[wysig | wysig bron]