Baster-kreupelhout

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Baster-kreupelhout
Leucospermum patersonii flower.JPG
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. patersonii
Binomiale naam
Leucospermum patersonii
E.Phillips

Die basterkreupelhout (Leucospermum patersonii) is 'n blomdraende boom wat tot die genus Leucospermum behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap, waar dit van Kleinmond tot by Agulhas voorkom. Die struik word 4 m hoog en dra blomme van Augustus tot Desember.

In Engels staan dit as die Silver-edge pincushion en in Afrikaans ook as die valskreupelhout bekend. Die plant se nasionale nommer is 85.[1]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]