Beanie Feldstein

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Beanie Feldstein
Geboortenaam Elizabeth Greer Feldstein[1]
Geboorte 24 Junie 1993 (1993-06-24) (26 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2002–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Beanie Feldstein (gebore 24 Junie 1993) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rol in die rolprent Neighbors 2: Sorority Rising (2016).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2016: Neighbors 2: Sorority Rising
  • 2017: The Female Brain

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2012: Madison High

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2018: Maroon 5 feat. Cardi B: Girls Like You

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Elizabeth Greer Feldstein". Familysearch.org.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]