Bedford-broodboom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Bedford-broodboom
Nasionale nommer: 14.14
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
Divisie: Cycadophyta
Klas: Cycadopsida
Orde: Cycadales
Familie: Zamiaceae
Genus: Encephalartos
Spesie: E. cycadifolius
Binomiale naam
Encephalartos cycadifolius
(Jacq.) Lehm.

Die Bedford-broodboom (Encephalartos cycadifolius) is 'n spesie van die genus Encephalartos. Die boom is inheems aan die Oos-Kaap waar dit in die Winterberg in die Bedford- en Cradock-omgewing voorkom. Die boom is eenslagtig: manlike en vroulike plante is afsonderlike eksemplare.

Die plant se nasionale nommer is 14.14.[1] In Engels staan die broodboom as die Bedford cycad bekend.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]