Beestering
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
In die mediese vakterminologie verwys beestering na 'n tering wat van beeste op mense kan oorgaan, meestal deur die drink van besmette melk. Dit tas dan die derm-stelsel aan en kan by kinders tot 'n longaandoening lei. Dit word deur die beestering-basil verwek.