Ben Hoffman

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Ben Hoffman
Geboortenaam Benjamin Isaac Hoffman
Geboorte 13 Desember 1974 (1974-12-13) (44 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Skrywer, vervaardiger, en akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ben Hoffman (gebore 13 Desember 1974) is 'n Amerikaanse skrywer, vervaardiger, en akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Archer (2009), New Girl (2011), en The Ben Show with Ben Hoffman (2013).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2007: InfoMania
  • 2009: Archer
  • 2011: New Girl
  • 2011: Sports Show with Norm Macdonald
  • 2013: The Ben Show with Ben Hoffman

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2009: W.T.F. (W., Thanks and Farewell): A Look Back at the Bush Years
  • 2012: The Jesse Miller Show

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]