Ben Howard

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Ben Howard
Ben Howard.jpg
GeboortenaamBenjamin John Howard
Gebore24 April 1987 (1987-04-24) (32 jaar oud)
Londen, Engeland
GenresFolk, rock
Beroep(e)Sanger-liedskrywer
EtiketteIsland (VK), Communion (VK), tôt Ou tard (Frankryk), Republic (VSA)
Webwerfbenhowardmusic.co.uk

Benjamin John "Ben" Howard (* 24 April 1987) is 'n Engelse sanger-liedskrywer. In 2008 stel hy sy debuut-EP vry, getiteld Games in the Dark, gevolg deur These Waters EP in 2009 en Old Pine EP in 2010. In 2011 word sy deurbraakateljeealbum, Every Kingdom, vrygestel, gevolg deur nog twee EP's: Ben Howard Live EP (2011) en The Burgh Island E.P. (2012). Hy ontvang in 2013 die Brit-toekenning vir Britse manlike solokunstenaar. In Oktober 2014 stel hy sy tweede ateljeealbum vry, getiteld I Forget Where We Were.

Howard het tans platekontrakte met die platemaatskappye Island en Communion.[1][2]

Toekennings en nominasies[wysig | wysig bron]

BRIT-toekennings[wysig | wysig bron]

Jaar Ontvanger Nominasie Uitslag
2013 Ben Howard Britste deurbraakkunstenaar Gewen
Britse solo manlike kunstenaar Gewen

Mercury-prys[wysig | wysig bron]

Jaar Ontvanger Nominasie Uitslag
2012 Every Kingdom Album van die jaar Benoem

Diskografie[wysig | wysig bron]

  • 2011: Every Kingdom
  • 2012: The Burgh Island EP
  • 2014: I Forget Where We Were

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Ben Howard - Artists". Island Records. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 July 2013. Besoek op 2013-06-29.
  2. "Artists – Communion". Communionmusic.co.uk. 2011-11-11. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 June 2013. Besoek op 2013-06-29.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]