Ben Miles

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Ben Miles
Geboortenaam Benjamin Charles Miles
Geboorte 1 November 1967 (1967-11-01) (51 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Kinders 3
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1989–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ben Miles (gebore 1 November 1967) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente V for Vendetta (2005), Speed Racer (2008), en Ninja Assassin (2009), en in die televisiereeks Coupling (2000).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2005: V for Vendetta
  • 2008: Speed Racer
  • 2009: Ninja Assassin
  • 2013: Five Years

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1998: The Round Tower
  • 2000: Coupling
  • 2002: Ed Stone Is Dead
  • 2004: A Thing Called Love
  • 2008: Freezing
  • 2013: Dracula

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2004: The Other Side of Suez
  • 2005: Mr. Harvey Lights a Candle
  • 2006: After Thomas
  • 2007: To Be First
  • 2007: Sex, the City and Me

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2002: Coupling: Behind the Scenes
  • 2003: Coupling: Out-takes
  • 2003: Coupling: Interviews
  • 2004: Coupling: Out-takes
  • 2016: Henry VI: Part I, Deleted Scenes

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]