Bengbu

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bengbu
蚌埠
蚌埠会展中心.jpg
Bynaam: Pêrel-stad
Ligging van Bengbu op 'n kaart (Volksrepubliek van Sjina)
Bengbu
Bengbu
Ligging in die Volksrepubliek van Sjina
Koördinate: 32°55′00″N 117°23′00″O
Land Vlag van Volksrepubliek van Sjina Volksrepubliek van Sjina
Provinsie Anhui
Regering
 - Kommunistiese Party van Sjina Sekretariskomitee Zhou Chunyu (周春雨)
 - Burgemeester Chen Qitao (陈启涛)
Oppervlak
 - Stad 5 945 km²  (2 295 vk m)
 - Stedelik 602 km² (232 vk m)
Bevolking (2010)
 - Stad 3 164 467
 - Digtheid 530/km² (1 400/vk m)
 - Stedelik 802 575
 - Stedelike bevolkingsdigtheid 1 300/km² (3 500/vk m)
Tydsone SST (UTC+08:00)
Skakelkode(s) 552
Webwerf: bengbu.gov.cn

Bengbu (Sjinees: 蚌埠) is 'n stad in die Sjinese provinsie Anhui met 'n bevolking van 3 164 467 in 2010. Die stad is in die ooste van Sjina aan die Huai-rivier, noord van Nanjing geleë. Bengbu staan bekend as "Pêrel-stad" (珠城).