Bennettse speg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Bennettse speg
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Piciformes
Familie: Picidae
Genus: Campethera
Spesie: C. bennettii
Binomiale naam
Campethera bennettii
(Smith, 1836)

Die Bennettse speg (Campethera bennettii) is 'n redelik algemene standvoël in breëblaarboomveld en savanne. Die voël is 22 – 24 cm groot en weeg 65 - 80 gram. In Engels staan die voël bekend as die Bennett's Woodpecker.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). “Campethera bennettii”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.