Rooi-ivoor

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Berchemia zeyheri)
Jump to navigation Jump to search

Rooi-ivoor
Berchemia zeyheri, blare en blomknoppe, Manie van der Schijff BT.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
B. zeyheri
Binomiale naam
Berchemia zeyheri
(Sond.) Grubov, 1949

Die Rooi-ivoor (Berchemia zeyheri) is 'n middelgroot boom (tot 15 m hoog) wat aangetref word in klipperige bosveld vanaf die suide van KwaZulu-Natal, noordwaarts tot in die suide van Zimbabwe en weswaarts tot in Kimberley. Sy blare lyk net soos die bruinivoor s'n. Die hout van die boom is 'n dowwe rooi en kieries en knopkieries van die hout mag tradisioneel slegs deur Zoeloe-koninklikes gebruik word.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]