Berg Afadjato

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Berg Afadjato
Berg Afadjato soos gesien vanuit die dorp Liati Wote.
Berg Afadjato soos gesien vanuit die dorp Liati Wote.
Ligging Volta Streek, Ghana
Hoogte 885 meter
Reeks Agumatsa Bergreeks
Koördinate 7°8′47″N 0°21′5″O / 7.14639°N 0.35139°O / 7.14639; 0.35139Koördinate: 7°8′47″N 0°21′5″O / 7.14639°N 0.35139°O / 7.14639; 0.35139

Berg Afadjato is 'n bergmassief in Afrika in Ghana. Dit het 'n hoogte van 885 meter en is die hoogste berg in Ghana. Die berg is naby die grens met Togo.