Berg Gimie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Berg Gimie
Kaart wat die berg aandui.
Kaart wat die berg aandui.
Ligging Sentral St. Lucia
Hoogte 950 meter
Koördinate 13°51′49″N 61°00′42″O / 13.86361°N 61.01167°O / 13.86361; 61.01167Koördinate: 13°51′49″N 61°00′42″O / 13.86361°N 61.01167°O / 13.86361; 61.01167

Berg Gimie is 'n bergmassief in Noord-Amerika op die eiland St. Lucia. Dit het 'n hoogte van 950 meter en is die hoogste berg in St. Lucia. Dit is van vulkaniese oorsprong en word deur 'n tropiese reënwoud bedek.