Berg Roonui

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Berg Roonui
Berg Roonui (op die kaart aangedui) is in die suide van Tahiti geleë.
Berg Roonui (op die kaart aangedui) is in die suide van Tahiti geleë.
Ligging Tahiti
Hoogte 1 332 meter
Koördinate 17°49′21.96″S 149°12′55.27″W / 17.8227667°S 149.2153528°W / -17.8227667; -149.2153528Koördinate: 17°49′21.96″S 149°12′55.27″W / 17.8227667°S 149.2153528°W / -17.8227667; -149.2153528
Laaste uitbarsting Onbekend

Berg Roonui (ook Ronui, Roniu of Rooniu gespel) is ’n skildvulkaan van 1 332 m[1] (of 1 321 m[2]) op Tahiti Iti, die suidoostelike deel van Tahiti in Frans-Polinesië in die suidelike Stille Oseaan. Dit is een van die hoogste pieke op die eiland en die hoogste een op Tahiti Iti.[1]

Berg Roonui is een van drie berge wat Tahiti gevorm het.[3] Die ander twee is Berg Orohena (2 241 m) en Berg Aorai (2 066 m) op Tahiti Nui.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 Hilary Rodgers (2003). Tahiti & French Polynesia. Tony Wheeler, Jean-Bernard Carillet. Lonely Planet. ISBN 1-74059-229-8.
  2. "Tahiti". Arcipelago delle Società l'isola de Tahiti (in Italian). Isole della Società. Besoek op 2008-01-29.AS1-onderhoud: Onbekende taal (link)
  3. "Tahiti Background: Geography". Island Hopping from Shore to Shore: A Student Travel Guide to the South Pacific. Simon Fraser University. Besoek op 2008-01-29.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]