Bergpatrys

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Bergpatrys
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Galliformes
Familie: Phasianidae
Subfamilie: Perdicinae
Genus: Scleroptila
Spesie: S. africanus
Binomiale naam
Scleroptila africanus
Stephens, 1819
Sinonieme

Francolinus africanus

Die Bergpatrys (Scleroptila africanus) is 'n endemiese, algemene standvoël en kom slegs in die Wes- en Oos-Kaap-berge en Drakensberg voor. Die voël is 30 – 33 cm groot en weeg 370 - 520 gram en kom in groepe van 3 - 8 voor. In Engels staan die voël bekend as Grey-winged Francolin.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]