Berlynwaterval

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Berlinwaterval)
Spring na: navigasie, soek
Die Berlynspruit tuimel oor die Berlynwaterval.
Berlynwaterval naby Graskop, Suid-Afrika.

Die Berlynwaterval is in Mpumalanga, Suid-Afrika op die R532 hoofpad. Die waterval is vernoem ter herinnering aan die buitelandse mynwerkers se oorsese tuisdorp. Die waterval is 80 m hoog en is naby die Lisbonwaterval.[1]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Mapstudio Tourist Map. Mapumalanga/Lowveld 2003. ISBN 1-86809-653-X

Koördinate: 24°50′37.37″S 30°50′33.03″O / 24.8437139°S 30.8425083°O / -24.8437139; 30.8425083