Blinkblaarwitessenhout

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Bersama lucens)
Jump to navigation Jump to search

Blinkblaarwitessenhout
Bersama lucens, jong loof, c, Hillcrest KZN.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
B. lucens
Binomiale naam
Bersama lucens
(Hochst.) Szyszył.

Die Blinkblaarwitessenhout (Bersama lucens) is 'n middelgroot boom in woudgebiede vanaf Grahamstad tot in die Lebomboberge. Dit is inheems aan Suid-Afrika en is op die SANBI-rooilys as 'veilig' (LC) gelys [1]

Die vernaamste kenmerk is dat die 1-3 pare pinnas baie glansend, bo donkergroen en onder dofgeel met gelerige are is. Die pinnas is gaafrandig, verdik en golwend. Die vrugte is 20 mm in deursnee en gerimpel.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]