Witessenhout

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Bersama tysoniana)
Jump to navigation Jump to search

Witessenhout
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
B. tysoniana
Binomiale naam
Bersama tysoniana
Oliv.

Die Witessenhout (Bersama tysoniana) is 'n middelgroot boom wat voorkom in woude en aan woudrande vanaf Grahamstad tot in die Lebomboberge. Dit is inheems aan Suid-Afrika en is op die SANBI-rooilys as 'veilig' (LC) gelys.[1]

Die boom is immergroen, het 'n gladde gryserige stam en kan tot 20 meter hoog word. Dit dra klein roomwit blomme vanaf September tot Desember. Die blomme ontwikkel in rooi bessies.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]