Bespreking:Adelike seekomkommer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Die Engelse naam is: Noble sea cucumber. Ek het dit vertaal as Adelike seekomkommer. Is dit aanvaarbaar? Groete! Oesjaar (kontak) 17:15, 26 Februarie 2018 (UTC)