Bespreking:Alopiidae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Hierdie is ons 350ste artikel in die visse kategorie! Oesjaar

Netjies, ons sal seker een of ander tyd subkategorieë moet skep. Groete. Anoniem
Julle sal moet. My gedagte is dat die visse hoof kat moet bly met al die algemene artikels daarin bv Lys van visfamilies, Vis, Igtioloog ens. Dan moet daar 'n Kraakbeenvisse en Beenvisse sub-kategorieë wees. Daar na kan dit per familie verdeel word of dalk eers per subklas. Oesjaar.