Bespreking:Amerikaanse Burgeroorlog

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Suidelike burgerregte tot 1985?[wysig bron]

Ek is nie vreeslik vertroud met hierdie geskiedenis nie, maar was verbaas om onder die afdeling "Nasleep" te lees oor die terugtrek van burgerregte in die suide vir swartes. Moet die datum nie dalk 1968 wees nie? ('n raaiskoot gebaseer op vinnige soeklees in en:Civil rights movement). --Alias (kontak) 09:09, 27 Augustus 2018 (UTC)