Bespreking:Andrei Korotajef

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Matrilineal[wysig bron]

Wat is die regte Afrikaanse vertaling van matrilineal (afkoms gebaseer van die vroulike lyn). Dalk matrilineaal? Groete. Anoniem

MyFundi het 'n artikel oor "Inheemse regstelsels en informele geregtigheid in Afrika suid van die Sahara" waar hulle matrilineaal gebruik. Groete, --Voyageur (kontak) 12:01, 22 Augustus 2011 (UTC)
Uitstekend, dankie Voyageur!