Bespreking:Anna Bender

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Figure rythmique croche hampe haut.svg
  • Hierdie artikel val onder die wikiprojek Musikale kunstenaars.
  • Vir meer inligting oor hoe om artikels oor musikale kunstenaars te skryf of te verbeter, volg of bespreek die riglyne genoem op bg. skakel.
  • Vir alle bladsye wat tans deur hierdie projek gedek word, sien Kategorie:Wikiprojek Musikale kunstenaars.
  • Om 'n artikel tot hierdie projek te voeg, plaas {{Musikale kunstenaar-artikel}} heel bo-aan die besprekingsbladsy van die betrokke artikel.

Ek wil graag 'n eksterne skakel vir hierdie artikel skep, maar weet nie hoe nie. Kan iemand asseblief help?

Verder kry ek ook nie die spesifieke dag en datum van Anna Bender se geboorte en dood nie. Net die jaartal.—Hierdie ongetekende kommentaar is deur Esta Grobler gelewer (BesprekingBydraes) .

Hi Esta, wat is die skakel wat jy wil insit? Laat ek dit doen, dan kan jy waarneem hoe dit gedoen word. K175 (kontak) 09:37, 20 November 2017 (UTC)
Is dit wat jy wou doen? Die skakel het net die https://-voorvoegsel ontbreek. K175 (kontak) 09:39, 20 November 2017 (UTC)