Bespreking:Anna Elizabeth Botha

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Bevestig geboortedag asb. Is dit 5/6 Mei of 5 Junie. Die Engelse Wiki is ook nie seker nie. Groete!

Ek het haar dogter gevra en sal dit regmaak sodra sy my antwoord. Morne (kontak) 10:45, 4 September 2015 (UTC)