Bespreking:Apartheidsregering

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Is hierdie werklik 'n aparte artikel werd? Wat gaan hier wees wat nie by apartheid gedek gaan word nie? Ek sien daar is 'n skakel hierna in die artikel oor apartheid, maar is dit regtig geregverdig? --Alias

Dis 'n goeie vraag. 'n Anonieme gebruiker het die artikel geskep en ek het dit so bietjie geredigeer nadat dit aanvanklik na Nasionale Party propaganda uit die vroeë tagtigs geklink het. Ek is nie heeltemal gekant teen die bestaan van so artikel nie. Die konsep is wel apart :-) van Apartheid. Of dit binne kort 'n goeie artikel gaan word wat iets bydra weet ek nie. Laurens 16:45, 28 Januarie 2007 (UTC)