Bespreking:Archimedes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Syracuse of Sirakuse[wysig bron]

Ek neem aan Sirakuse is korrek, en nie Syracuse soos in die artikel vermeld nie. Enige raad? Groete. Frank (kontak) 13:54, 26 Maart 2016 (UTC)

Pharos gee Sirakuse aan (Syracuse (geog.: hawe in Sicilië) Sirakuse; (geog.: stad in Am.) Syracuse). Winston (kontak) 14:02, 26 Maart 2016 (UTC)
Dankie baie!