Bespreking:Avro Lancaster

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Foto werk nie[wysig bron]

Nou hoekom wil die foto uit Commons nie werk nie? Groete! Oesjaar (kontak) 17:54, 10 Januarie 2017 (UTC)

Beter? Frank (kontak) 18:29, 10 Januarie 2017 (UTC)
XXX Groete! Oesjaar (kontak) 18:30, 10 Januarie 2017 (UTC)

Help asb met tabel![wysig bron]

Ek wil die tabel onder Tegniese Besonderhede laat verskyn.... Eish! Oesjaar (kontak) 19:38, 11 Januarie 2017 (UTC)

Uitgevoer Uitgevoer
Dankie!

Bomb aimer[wysig bron]

Wat is die Afrikaans vir bogenoemde? Ek gebruik bom beheerder solank... Groete! Oesjaar (kontak) 20:08, 11 Januarie 2017 (UTC)

Bomvisier, soortgelyk aan 'n geweervisier?
Bomrigter word voorgestel deur die Militêre Woordeboek: [1]. Groete, --Voyageur (kontak) 20:17, 11 Januarie 2017 (UTC)
Dankie julle! Groete! Oesjaar (kontak) 20:22, 11 Januarie 2017 (UTC)