Bespreking:Ayrton Senna

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

'n Nederige voorstel aan die skrywer van die (puik) artikel -- u verskaf 'n definitiewe lidwoord "die" aan 'n omstrede insident in Senna se loopbaan, maar verduidelik dan nie waroor dit gaan nie. ("die sperdraai-insident") In so 'n geval sou 'n mens eerder die "'n" gebruik. Maar ek sal graag dat die artikel wel die insident bespreek en stem dus dat die "die" bly :).—Hierdie ongetekende kommentaar is deur 205.250.66.234 gelewer (BesprekingBydraes) .

Ek wil net lig daarop werp dat geen artikel op Wikipedia slegs deur een persoon geskryf word nie. As jy fout êrens sien, maak gerus reg! Jy is welkom om oral by te dra. Soos Gebruiker:Anrie altyd sê, niks hier kan gebreek word nie. As jy 'n fout maak, dan sal iemand dit later raaksien en dit regmaak :D — Adriaan (SB) 20:38, 27 Augustus 2007 (UTC)
Het dit reggestel. Adriaan het gelyk, hierdie is 'n saamwerkprojek en enigeen is welkom om sulke foute reg te stel as hulle dit raaksien. So word die inhoud voortdurend verbeter. --RM 02:17, 28 Augustus 2007 (UTC)

Stukkende eksterne skakel[wysig bron]

During several automated bot runs the following external link was found to be unavailable. Please check if the link is in fact down and fix or remove it in that case!


The web page has been saved by the Internet Archive. Please consider linking to an appropriate archived version: [1]. --RobotJcb (kontak) 15:17, 12 September 2009 (UTC)

Sterfdatum in inligtingskas[wysig bron]

Ek het dit uiteindelik laas nag reggekry dat Senna se sterfdatum korrek in die inligtingskassie vertoon (gepeuter met renjaer-sjabloon)! As dit later weer "verlore" raak in die artikel se vertoon, laat weet my asseblief. Dankie, Aliwal2012 (kontak) 08:33, 26 Julie 2016 (UTC)