Bespreking:Balk-lipvis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Naam[wysig bron]

Moet hierdie vis se naam vas aanmekaar, met 'n koppeleteken geskryf word of is dit reg so? Groete! Oesjaar (kontak) 19:01, 5 Desember 2016 (UTC)

Vas aanmekaar, dink ek, as dit 'n samestelling of 'n samestellende samestelling is, maar 'n koppelteken kán gebruik word om die leesbaarheid te verbeter. Jcwf (kontak) 00:24, 6 Desember 2016 (UTC) Om dit los te skryf heet in Nederlands "de Engelse ziekte" :-0
Tegnies gesproke, een woord, maar vir leesbaarheid sou ek dit balk-lipvis maak. Let ook op dat dit met 'n kleinletter geskryf word. Groete. Frank (kontak) 04:46, 6 Desember 2016 (UTC)