Bespreking:Beleg van Mafeking

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
  • Die hoofstuk Die beleg van Mafeking as filateliese periode is vertaal vanuit die Franse Wikipedia se artikel oor die beleg van Mafeking en aangepas vir gebruik op die Afrikaanse Wikipedia. --Voyageur 17:10, 17 Mei 2006 (UTC)
Dankie, Voyageur. Dit is 'n groot aanwins vir ons. --Alias 20:16, 17 Mei 2006 (UTC)

Beleg van Mafikeng?[wysig bron]

Hoekom gebruik ons hier 'n moderne weergawe van die dorpsnaam, terwyl dit volgens alle historiese oorlewerings nog as Mafeking beleër is? --Voyageur (kontak) 09:47, 6 Junie 2012 (UTC)

Uitgevoer Uitgevoer Ek het dit nou aangepas. Groete, -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 18:26, 6 Junie 2012 (UTC)