Bespreking:Biodiversiteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search


Nuwe artikel[wysig bron]

Ek wil 'n artikel hieroor begin. Moet ek dit wél hier begin, of moet dit eerder by biologiese diversiteit kom? My handboek gebruik die twee terme "interchangingly" (?) Adriaan (SB) 14:32, 10 Augustus 2007 (UTC)

Hmmm... ek weet nie. Ek sou sê "biodiversiteit" (mens kan mos maar altyd later skuif). My HAT het nie biodiversiteit nie, maar dit het "bio-" en dan 'n "met betrekking op die lewe (biologie)". Anrie 14:37, 10 Augustus 2007 (UTC)
Ek sien jy het dit sommer daar begin terwyl ek dit nog sit en tik het. Sou ons nou "great minds" wees ("great minds think alike") of "fools (never differ)"? :) Anrie 14:38, 10 Augustus 2007 (UTC)
Ok, ek het dit solank maar hier begin. Adriaan (SB) 14:39, 10 Augustus 2007 (UTC)
Haha, ek dink ons is great minds, moenie worry nie :D Adriaan (SB) 14:42, 10 Augustus 2007 (UTC)