Bespreking:Bob Loubser

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Daar is 'n straat in Palmiet area in Kleinmond na hom vernoem.

Artikel geskep deur sy kleinseun, die teoloog Bobby Loubser - ook na hom vernoem. Bobby het die familieboom deeglik nagevors. Die navorsingsdata word nog deur sy familie bewerk.