Bespreking:Bonné de Bod

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Foto[wysig bron]

Goeiedag, as mens 'n foto wil oplaai van bv Bonné de Bod, hoe weet mens wanneer jy 'n foto mag oplaai en hoe jy die kopiereg inligting,ens. kry om by te sit? Dankie. (Jeanine (2018) (kontak) 11:23, 11 Oktober 2020 (UTC))

@Jeanine (2018): mens laai lêers op by wikicommons. Sien hier. Jy mag basies net 'n lêer oplaai as jy dit self geskep het, of as dit onder een van die lisensies: CC-BY-SA, CC-BY, of CC0 vrygestel is. (Daar is ook spesiale omstandighede, soos wanneer 'n kopiereg verval, maar dit is gewoonlik vir baie ou fotos ens.) Die bladsy wat ek geskakel sal dit mooi verduidelik. Anders kan hy my hier vra as jy vas hak met iets. - Rooiratel (kontak) 08:00, 28 April 2021 (UTC)
Baie dankie, @Rooiratel: ek sal daarna kyk, en weer met jou in verbinding tree as ek nog iets wil weet. Groetnis. Jeanine (2018) (kontak) 13:55, 28 April 2021 (UTC)

Engelse wikipedia[wysig bron]

Ek moet dringend die Engelse wiki skep voor moremiddag, dit moet as 'n verwysing dien vir iemand. Nou sukkel ek, daar word gesê ek kan dit as 'n 'draft' skep wat eers gekeur moet word. Is daar enige ander manier? Ek het die inligting per e-pos ontvang wat geplaas moet word. Kan enige iemand my raad gee/help, @Aliwal2012:, @Oesjaar:?! – Hierdie ongetekende kommentaar is deur Jeanine (2018) (BesprekingBydraes) gelewer.

Word jy betaal om hierdie artikels te skep? Groete! Oesjaar (kontak) 13:57, 28 April 2021 (UTC)
Jeanine, jy bedoel seker die artikel oor Bonné de Bod op die Engelse wiki? --Wapen van die Oos-Kaap.png Aliwal2012 15:23, 28 April 2021 (UTC)