Bespreking:Brasse vannie Kaap

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Figure rythmique croche hampe haut.svg
  • Hierdie artikel val onder die wikiprojek Musikale kunstenaars.
  • Vir meer inligting oor hoe om artikels oor musikale kunstenaars te skryf of te verbeter, volg of bespreek die riglyne genoem op bg. skakel.
  • Vir alle bladsye wat tans deur hierdie projek gedek word, sien Kategorie:Wikiprojek Musikale kunstenaars.
  • Om 'n artikel tot hierdie projek te voeg, plaas {{Musikale kunstenaar-artikel}} heel bo-aan die besprekingsbladsy van die betrokke artikel.

Ashley Titus se engelse artikel[wysig bron]

Daar bestaan 'n artikel op die engelse wiki vir Ashley Titus.

Volgens gebruiker @Winstonza verwys one nie na Engelse artikels nie, maar tog voel ek dis belangrik om 'n skakel in te sit na Ashley se artikel, al is dit in engels.

Sedert ek geen riglyne kon vind op die afrikaanse wiki wat intertaal skakels behels nie, het ek die engelse Interlanguage linking Guidelines gevolg vir die skakel na Ashley se engelse artikel.

As daar wel 'n reël is oor intertaal skakels op afrikaanse artikels gaan ek voorstel dat daar 'n afrikaanse af:Help:Intertaal skakels gemaak word sodat alle gebruikers dit kan opsoek en na streef.

--Unphazed2048 (kontak) 19:01, 3 April 2018 (UTC)

Die betrokke artikel kan sekerlik vertaal word. Voyageur (kontak) 19:16, 3 April 2018 (UTC)