Gaan na inhoud

Bespreking:Bruinforel

Page contents not supported in other languages.
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Wat is morphs? Oesjaar (kontak) 16:11, 31 Oktober 2012 (UTC)[antwoord]

Goeie vraag. Volgende!
Veelvormigheid (polimorfie). Sien nl:Polymorfie (genetica)
Ek dink dit moet eerder Subspesie wees. Word jy al moeg vir al die visse?
Polimorfie is blykbaar nie heeltemal so erg soos 'n mutasie nie. Dus kan daar nie van 'n subspesie gepraat word nie.
NS: Die wiki kan nooit genoeg visse hê nie, soos mens nooit te veel geld kan hê nie. Maar jou deursettingsvermoë verstom my elke dag.