Bespreking:CSS Alabama

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Geslag van skepe[wysig bron]

Skepe is sy en haar. Oesjaar (kontak) 08:04, 22 Januarie 2013 (UTC)

Ja, ek het so bietjie hieroor gewonder. In Nederlands is 'n skip onsydig, maar in Engels wel vroulik. So ek was nie heeltemal seker gewees nie. AHB (kontak) 13:17, 22 Januarie 2013 (UTC)
Wonder of dit nie 'n argaïsme is nie. Die mag 'n uitsondering wees, maar sover ek verstaan is daar geen taalkundige geslag in Afrikaans nie. Groete. Naudefj (kontak) 13:41, 22 Januarie 2013 (UTC)

Newfoundland vs. New Foundland[wysig bron]

Ons het 'n Newfoundland op ons Wiki, is dit dieselfde as New Foundland? Oesjaar

Ja, dit moet na Newfoundland verander word. Groete. Naudefj (kontak) 13:56, 22 Januarie 2013 (UTC)

In die nuus[wysig bron]

Die wrak van die USS Hatteras, 'n Noordelike skip wat deur CSS Alabama gesink is, is pas ontdek. Lees die NewScientist artikel: [1] AHB