Bespreking:Charl Wynand Malan
Voorkoms
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Charl Wynand Malan-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Charl Wynand Malan
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Ter inligting gekopieer van Oesjaar se besprekingsbladsy - Aliwal2012
CHARL WYNAND MARAIS MALAN
[wysig bron]Dagsê Oesjaar,
Ek het toevallig jou werk raakgeloop en is geweldig beïndruk - welgedaan en doen so voort!
Ek wil 'n korreksie voorstel vir jou Wiki-berig oor "CHARLES WYNAND MARAIS MALAN""wat volgens my inligting foutief is. Sy korrekte name is "CHARL WYNAND MARAIS MALAN".
- Die korrekte name is (net-net) sigbaar op die foto van die grafsteen in jou berig.
- Charl Wynand is 'n bekende familienaam in die Malan-stamboom.
- In die geslagsregister word dit korrek aangedui.
- In daardie jare was verskeie "Charl" Malans deur die engelse herdoop as "Charlie". Inteendeel, hierdie oud-senator was bekend by die noemnaam Charlie Malan juis as gevolg daarvan.
- Om dit te verhoed was daar 'n era waarin die Malans die familiename omgedraai het na "Wynand Charl" juis om die noemnaam "Charlie" te vermy. My eie oupa is een so 'n voorbeeld.
Groete,
Wynand Malan - Pretoria
(083) 445-2220
- Ek het die naam verander na Charl, hoewel die Afrikaanse Kultuuralmanak hom aandui as Charles. Morne (kontak) 08:28, 17 Februarie 2016 (UTC)