Bespreking:Christo Viljoen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Sonder bronne het hierdie artikel geen ensiklopediese waarde nie. Jammer! Oesjaar (kontak) 18:14, 3 Maart 2018 (UTC)

Bronne?[wysig bron]

Smallie: Jou eerste bron kan op die uiterste 'n verwysing wees. Die 2de bron maak nie oop nie. Die derde bron dek sy skrywer lewe. Die inhoud van hierdie artikel is seker korrek maar sonder bronne verloor ons geloofwaardigheid. Groete! Oesjaar (kontak) 17:54, 7 Junie 2018 (UTC)