Bespreking:Christofh Willibald Gluck

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Skuif[wysig bron]

Ek het per ongeluk in die hoofopskrif Cristofh as Christoph geskryf. Hoe kan ek dit korrigeer?—Hierdie ongetekende kommentaar is deur Appelkoos gelewer (BesprekingBydraes) .

Jy hou jou muis bo die opskrif "Meer" langs die soekkassie en dan sal die keuse "Skuif" opwip. Klik daarop en verander die naam. Dan klik jy op "Skuif bladsy". Winston (kontak) 15:58, 30 November 2017 (UTC)