Bespreking:Coenraad de Buys

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Transvaler[wysig bron]

uhm ... Transvaaler? Is dit nie dalk Transvaler nie? Arno (kontak) 09:23, 5 Augustus 2010 (UTC)

Jy het geweet dit is Transvaler nê? Elke geval, as iemand sou twyfel:
Transvaal (histories); Transvaals(e); Transvaler(s)
Verwysing: AWS, Negende Uitgawe, 2002, p441
Groete. Anoniem

Coenraad de Buys op en.wp[wysig bron]

Is die dalk dieselfde persoon as en:Coenraad de Buys op die Engelse wiki? Groete. Anoniem2