Bespreking:Dalmaties

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Ek vermoed dis Dalmasies (die taal van Dalmasië) en nie Dalmaties nie. Kan iemand asb bevestig. Groete. Frank (kontak) 10:35, 6 Mei 2018 (UTC)

Nee, Dalmaties is reg, net soos wat Kroaties in Kroasië gepraat word. Winston (kontak) 14:05, 6 Mei 2018 (UTC)
Gaaf, dankie Winston! Groete. Frank (kontak) 18:34, 6 Mei 2018 (UTC)